"Kontakte" "Kontakte" "Voeg kontak by" "Kontak" "Direk skakel" "Direkte boodskap" "Kies kontak" "Voeg by kontakte" "Kies \'n kontak" "Kies" "Skep nuwe kontak" "Deursoek kontakte" "Voeg by gunstelinge" "Verwyder van gunstelinge" "Verwyder uit gunstelinge" "By gunstelinge gevoeg" "Redigeer" "Vee uit" "Verander foto" "Skep kortpad" "Verdeel" "Verwyder kontakte" "Hernoem etiket" "Vee etiket uit" "Voeg kontak by" "Kies kontakte" "Voeg kontakte by" "Verwyder van etiket" "Skep etiket" "Verdeel hierdie kontak in veelvuldige kontakte?" "Verdeel" "Wil jy graag die veranderinge wat jy reeds gemaak het, stoor en hierdie kontak in veelvuldige kontakte verdeel?" "Stoor en verdeel" "Wil jy graag die veranderinge wat jy reeds aangebring het, stoor en koppel aan die kontak wat gekies is?" "Stoor en koppel" "Koppel tans" "Ontkoppel tans" "Koppel" "Bekyk gekoppelde kontakte" "Stoor" "Koppel kontakte" "Kies die kontak wat jy aan %s wil skakel:" "Voorgestelde kontakte" "Alle kontakte" "%s geskakel" "Kontakte is saamgevoeg" "%1$s uitgevee" "%1$s en %2$s uitgevee" "%1$s, %2$s, %3$s … uitgevee" "{count,plural, =1{Kontak is uitgevee}other{Kontakte is uitgevee}}" "{count,plural, =1{# kontak}other{# kontakte}}" "{count,plural, =1{# kontak · {account}}other{# kontakte • {account}}}" "Vanaf Google" "Vanaf %s" "Stel luitoon op" "Roete na stemboodskap" "Onroeteer na stemboodskap" "Hierdie kontak is leesalleen. Dit kan nie uitgevee word nie, maar jy kan dit versteek." "Versteek kontak" "Leesalleen-rekeninge in hierdie kontak sal versteek word, nie uitgevee nie." "Vee hierdie kontak uit?" "Vee gekose kontakte uit?" "Kontakte van jou leesalleen-rekeninge af kan nie uitgevee word nie, maar hulle kan versteek word." "Die kontakte wat uitgevee gaan word, bevat besonderhede van veelvuldige rekeninge af. Besonderhede van leesalleen-rekeninge sal versteek word, nie uitgevee word nie." "As jy hierdie kontak uitvee, sal dit besonderhede van veelvuldige rekeninge af uitvee." "Vee hierdie kontak uit?" "Vee uit" "Die kontak bestaan ​​nie." "Kontak is by Tuisskerm gevoeg." "%s is by Tuisskerm gevoeg." "Geen prente is beskikbaar op die toestel nie." "Kontakfoto" "Gepasmaakte etiketnaam" "Verwyder foto" "Jou kontaktelys is leeg" "Geen kontakte met hierdie etiket nie" "Geen kontakte in hierdie rekening nie" "Jou kontaktelys is leeg" "%s is gestoor" "Kontak gestoor" "Kontakte is ontkoppel" "Kon nie kontakveranderinge stoor nie" "Kon nie kontak ontkoppel nie" "Kon nie kontak skakel nie" "Kon nie kontak stoor nie" "Kon nie kontakfotoveranderinge stoor nie" "Kon nie etiket laai nie" "Etiket is uitgevee" "Etiket geskep" "Kan nie etiket skep nie" "Etiket opgedateer" "Verwyder van etiket" "By etiket gevoeg" "Kon nie etiketveranderinge stoor nie" "Daardie etiket bestaan reeds." "Sommige kontakte het nie e-pos nie." "Sommige kontakte het nie foonnommers nie." "Stuur e-pos" "Stuur boodskap" "Kies kontakte" "Stuur" "Geen kontakte nie" "Voeg \"%s\" by kontakte?" "Name van jou kontakte" "Klik om na die vorige skerm terug te keer" "Voeg foonnommer by" "Voeg e-pos by" "Geen program is gevind om hierdie handeling te behartig nie." "Deel" "Voeg by kontakte" "Voeg by" "{count,plural, =1{Deel kontak via}other{Deel kontakte via}}" "Kies rekening" "Skep etiket" "Hernoem etiket" "Etiketnaam" "Etiketnaam" "Stemklets" "Videoklets" "%1$s kontak" "%1$s-rekening" "Neem foto" "Neem nuwe foto" "Kies foto" "Kies nuwe foto" "Soek tans…" "Datum" "Etiket" "Kanselleer" "Terug" "maak toe" "Wissel na redigering van die gekose kontak? Inligting wat jy tot dusver ingevoer het, sal gekopieer word." "Gids %1$s" "Instellings" "Instellings" "Hulp en terugvoer" "%1$s%2$s" "%1$s%2$s%3$s" "Foonnommer" "Voeg by kontakte" "Maak toe" "Sluit jaar in" "Voeg rekening by" "Voer in" "Skep nuwe …" "Verwyder die etiket \"%1$s\"? (Kontakte self sal nie verwyder word nie.)" "Voer kontaknaam in voordat jy dit aan \'n ander kontak skakel." "Kopieer na knipbord" "Stel verstek op" "Vee verstek uit" "Teks gekopieer" "Ignoreer veranderinge?" "Gooi weg" "Kanselleer" "Gooi pasmakings weg?" "Deursoek kontakte" "Verwyder kontakte" "My plaaslike profiel" "My %1$sprofiel" "Neem \'n oomblik om \'n rekening by te voeg wat jou kontakte na Google sal rugsteun." "Nuwe kontakte sal gestoor word in %1$s." "Kies \'n verstekrekening vir nuwe kontakte:" "Skep nuwe kontak" "Wysig kontak" "Slegs kyk" "Kies kontakte om te wysig" "Gekoppelde kontakte" "Voeg by" "Ontkoppel" "Voeg rekening by" "Voeg nuwe rekening by" "Voer databasislêers uit" "Skep nuwe kontak" "Sien meer" "Sien minder" "Meer oor" "Skep tans \'n persoonlike kopie..." "Stel" "Kitsboodskappe" "Organisasie" "Bynaam" "Nota" "Webwerf" "Geleentheid" "Verwantskap" "Naam" "E-pos" "Foon" "rigtingaanwysings na ligging" "Meer velde" "Verander kontakfoto" "Voeg kontakfoto by" "Kontakfoto" "Kon nie redigeerder oopmaak nie." "Stoor tans na" "Kontakinligting vanaf %s kan nie gewysig word nie" "KOPPEL KONTAKTE" "KANSELLEER" "Hierdie kontak" "Moontlike duplikate" "Hierdie kontakte kan dalk dieselfde persoon wees. Jy kan hulle as \'n enkele kontak koppel." "Vee %1$s %2$s uit" "Vee %s uit" "Voorstelle" "Nuut" "Maak navigasielaai oop" "Maak navigasielaai toe" "%s-etiket" "Etikette" "Rekeninge" "Voorstelle" "Hou jou kontakte georganiseerd en nuttig" "Ontdoen" "Bel %s" "Bel tuis" "Bel selfoon" "Bel werk" "Bel werkfaks" "Bel huisfaks" "Bel roeper" "Bel" "Bel - terugbel" "Bel motor" "Bel maatskappy, hoof" "Bel ISDN" "Bel hoof" "Bel faks" "Bel radio" "Bel teleks" "Oproep-TTY/TDD" "Bel werkselfoon" "Bel werkroeper" "Bel %s" "Bel MMS" "%s (Bel)" "SMS %s" "Teks - tuis" "Teks - selfoon" "Teks - werk" "Teks - werkfaks" "Teks - huisfaks" "Teks - roeper" "Teks" "Teks-terugbel" "Teks - motor" "Teks - maatskappy, hoof" "Teks - ISDN" "Teks - hoof" "Teksfaks" "Teks - radio" "Teks - teleks" "Teks - TTY/TDD" "Teks - werkselfoon" "Teks - werkroeper" "Teks %s" "Teks - MMS" "%s (Boodskap)" "Maak video-oproep" "Vee dikwels-gebruikte kontakte uit?" "Jy gaan die lys van dikwels gebruikte kontakte in die Kontakte- en Foon-program uitvee en e-posprogramme dwing om jou adresvoorkeure van nuuts af te leer." "Vee tans dikwels-gebruikte kontakte uit..." "Beskikbaar" "Weg" "Besig" "Ander" "Gids" "Werkgids" "Alle kontakte" "Vinnige kontak vir %1$s" "(Geen naam nie)" "Gereeld gekontak" "Alle kontakte met telefoonnommers" "Werkprofielkontakte" "Sien opdaterings" "Toestel" "SIM" "Naam" "Bynaam" "Voornaam" "Van" "Naamvoorvoegsel" "Middelnaam" "Naamagtervoegsel" "Fonetiese naam" "Fonetiese voornaam" "Fonetiese middelnaam" "Fonetiese van" "Foon" "E-pos" "Adres" "IM" "Organisasie" "Verhouding" "Spesiale datum" "Teksboodskap" "Adres" "Maatskappy" "Departement" "Titel" "Notas" "Gepasmaak" "SIP" "Webwerf" "Etikette" "E-postuis" "E-pos - mobiel" "E-pos - werk" "E-pos" "E-pos %s" "E-pos" "Straat" "Stad" "Deelstaat" "Poskode" "Land" "Sien huisadres" "Sien werkadres" "Sien adres" "Bekyk %s-adres" "Klets met AIM" "Klets met Windows Live" "Klets met Yahoo" "Klets met Skype" "Klets met QQ" "Klets met Google Talk" "Klets met ICQ" "Klets met Jabber" "Klets" "vee uit" "Wys nog naamvelde" "Vou naamvelde in" "Wys nog fonetiese naamvelde" "Vou fonetiese naamvelde in" "Vou uit" "Vou in" "Uitgevou" "Ingevou" "Alle kontakte" "Gester" "Pasmaak" "Kontak" "Alle ander kontakte" "Alle kontakte" "Verwyder sinkroniseergroep" "Voeg sinkroniseergroep by" "Meer groepe..." "As jy \'%s\' uit sinkronisering verwyder, sal dit ook enige ongegroepeerde kontakte uit sinkronisering verwyder." "Stoor tans vertoonopsies..." "Gepasmaakte aansig" "Stoor ingevoerde kontakte na:" "SIM-kaart" "SIM %1$s" "{count,plural, =1{# kontak}other{# kontakte}}" "{count,plural, =1{# kontak • ^1}other{# kontakte • ^1}}" ".vcf-lêer" "Niks om in te voer nie" "Voer kontakte vanaf vCard in?" "Kanselleer invoer van %s?" "Kanselleer uitvoer van %s?" "Kon nie vCard invoer/uitvoer kanselleer nie" "Onbekende fout" "Kon nie \"%1$s\" open nie: %2$s." "Kon nie die uitvoerder aktiveer nie: \"%s\"" "Daar is geen uitvoerbare kontak nie." "Jy het \'n vereiste toestemming gedeaktiveer." "\'n Fout het voorgekom tydens uitvoer: \"%s\"." "T/A-fout" "Nie genoeg geheue nie. Die lêer is dalk te groot." "Die formaat word nie ondersteun nie." "Het %s klaar uitgevoer." "Het kontakte klaar uitgevoer." "Kontakte is klaar uitgevoer; klik die kennisgewing om kontakte te deel." "Tik om kontakte te deel." "Uitvoer van %s is gekanselleer." "Voer kontakdata uit" "Kontakdata word tans uitgevoer." "Kon nie databasis-inligting kry nie" "Daar is geen uitvoerbare kontakte nie." "Die vCard-opsteller het nie behoorlik begin nie." "Kon nie uitvoer nie" "Die kontakdata is nie uitgevoer nie.\nRede: \"%s\"" "Voer %s in" "Kon nie vCard-data lees nie" "Klaar met invoer van vCard %s" "Invoer van %s gekanselleer" "%s sal binnekort ingevoer word." "Die lêer sal binnekort ingevoer word." "vCard-invoerversoek is verwerp. Probeer asseblief later weer." "Kontakte sal binnekort uitgevoer word." "vCard-uitvoerversoek is verwerp. Probeer asseblief later." "kontak" "Kas van vCard(s) na die die plaaslike tydelike stoor. Die werklike invoer sal binnekort begin." "Kon nie vCard invoer nie." "Kontak ontvang via NFC" "Kas tans..." "Voer %1$s/%2$s in: %3$s" "Voer uit na .vcf-lêer" "Rangskik volgens" "Fonetiese naam" "Wys altyd" "Versteek indien leeg" "Voornaam" "Van" "Naamformaat" "Voornaam eerste" "Van eerste" "Rekeninge" "Verstekrekening vir nuwe kontakte" "My inligting" "Stel jou profiel op" "Meer oor Kontakte" "Deel gunstelingkontakte" "Deel alle kontakte" "Kon nie kontakte deel nie." "Voer kontakte uit" "Voer kontakte in vanaf" "Hierdie kontak kan nie gedeel word nie." "Daar is geen kontakte om te deel nie." "Kontakte om te wys" "Kontakte om te wys" "Pasmaak aansig" "Stoor" "Deursoek kontakte" "Gunstelinge" "Voer in" "Voer uit" "Geblokkeerde nommers" "via %1$s" "%1$s via %2$s" "hou op soek" "Vee soektog uit" "Rekening" "Gebruik dit altyd vir oproepe" "Bel met \'n nota" "Tik \'n nota om saam met oproep te stuur …" "STUUR EN BEL" "%1$s / %2$s" "%1$s%2$s" "Bouweergawe" "Oopbronlisensies" "Lisensiebesonderhede vir oopbronsagteware" "Privaatheidsbeleid" "Diensbepalings" "Oopbronlisensies" "Kon nie die URL oopmaak nie." "%s is gemerk" "%s is nie gemerk nie" "Maak video-oproep" "Vee uit" "Ellips" "Hierdie kortpad is gedeaktiveer." "Kontak is verwyder" "Voer in" "Kies kontakte" "Geen kontakte op jou SIM-kaart nie" "Kontak bestaan reeds in jou lys" "{count,plural, =1{# SIM-kontak is ingevoer}other{# SIM-kontakte is ingevoer}}" "Kon nie SIM-kontakte invoer nie" "Voer in vanaf SIM" "Kanselleer" "Outo-sinkronisering is af. Tik om aan te skakel." "Weier" "Rekeningsinkronisering is af. Tik om aan te skakel." "Skakel outosinkronisering aan?" "Veranderinge wat jy aan alle programme en rekeninge maak, nie net Google Kontakte nie, sal tussen die web en jou toestelle op datum gehou word." "Skakel aan" "Geen verbinding nie" "SIM" "Wys meer" "Klaar SIM-kaart ingevoer" "Kon nie invoer nie" "Kon nie kontakte vanaf SIM-kaart invoer nie" "Voer tans SIM in" "Kennisgewings" "Ja" "Nee" "Diensverskafferdiensnommers"