"Sien al jou programme.\n Raak die lanseerpoort-ikoon. @drawable/all_apps" "Trek programme na jou tuisskerm.\n Raak en hou \'n program in die lanseerpoort tot dit vibreer." "Herrangskik jou tuisskerm.\n Raak en hou \'n item, en wanneer dit vibreer, trek dit na waar jy dit wil hĂȘ." "Verwyder items.\n Raak en hou \'n item, en wanneer dit vibreer, trek dit na die Snippermandjie-ikoon. @drawable/trash" "Meerdere tuisskerms.\n Sleep links of regs om te wissel. Trek items na ander skerms." "Klaar met hierdie legstuk?\n Raak en hou dit, en wanneer dit vibreer, trek dit na die Snippermandjie-ikoon."