"TV-ontvanger" "USB-TV-ontvanger" "Netwerk-TV-ontvanger (BETA)" "Wag asseblief dat verwerking voltooi word" "Ontvangersagteware is onlangs opgedateer. Herskandeer die kanale asseblief." "Aktiveer omringklank in stelselklankinstellings om oudio te aktiveer" "Kan nie oudio speel nie. Probeer asseblief \'n ander TV" "Opstelling van kanaalontvanger" "Opstelling van TV-ontvanger" "Opstelling van USB-kanaalontvanger" "Opstelling van netwerkontvanger" "Maak seker dat jou TV aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy plasing of rigting moet verander om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster." "Maak seker dat die USB-ontvanger ingeprop en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy posisie of rigting moet verander om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster." "Maak seker dat die netwerkontvanger aangeskakel is en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy plasing of rigting waarin hy wys, moet verstel om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster." "Gaan voort" "Nie nou nie" "Doen kanaalopstelling weer?" "Dit sal die kanale wat ontvang is, uit die TV-ontvanger verwyder en weer nuwe kanale soek.\n\nMaak seker dat jou TV aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy plasing of rigting moet verander om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster." "Dit sal die kanale wat gevind is, uit die USB-ontvanger verwyder en weer nuwe kanale soek.\n\nMaak seker dat die USB-ontvanger ingeprop en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy posisie of rigting moet verander om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster." "Dit sal die kanale wat gevind is van die netwerkontvanger af verwyder en weer na nuwe kanale soek.\n\nMaak seker dat die netwerkontvanger aangeskakel is en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy plasing of rigting waarin hy wys, moet verstel om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster." "Gaan voort" "Kanselleer" "Kies die soort verbinding" "Kies Antenna as \'n eksterne antenna aan die ontvanger gekoppel is. Kies Kabel as jou kanale van \'n kabeldiensverskaffer af kom. As jy nie seker is nie, sal albei soorte geskandeer word, maar dit sal dalk langer neem." "Antenna" "Kabel" "Nie seker nie" "Net ontwikkeling" "Opstelling van TV-ontvanger" "Opstelling van USB-kanaalontvanger" "Opstelling van netwerkkanaalontvanger" "Dit kan \'n paar minute neem" "Seinontvanger is tydelik nie beskikbaar nie of word reeds deur opname gebruik." %1$d kanale is gevind %1$d kanaal is gevind "STOP KANAALSKANDERING" %1$d kanale is gevind %1$d kanaal is gevind Lekker! %1$d kanale is tydens die kanaalsoektog gevind. As dit nie reg lyk nie, probeer die antennaposisie verstel en soek weer. Lekker! %1$d kanaal is tydens die kanaalsoektog gevind. As dit nie reg lyk nie, probeer die antennaposisie verstel en soek weer. "Klaar" "Soek weer" "Geen kanale gevind nie" "Geen kanale is in die soektog gevind nie. Maak seker dat jou TV aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, verander sy plasing of rigting. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster en soek weer." "Geen kanale is in die soektog gevind nie. Maak seker dat die USB-ontvanger ingeprop en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, verander sy posisie of rigting. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster en soek weer." "Geen kanale is in die soektog gevind nie. Maak seker dat die netwerkontvanger aangeskakel is en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n oor-die-lug-antenna gebruik, verstel sy plasing of rigting waarin hy wys. Plaas dit vir die beste resultate hoog en naby \'n venster en soek weer." "Soek weer" "Klaar" "Soek TV-kanale" "Opstelling van TV-ontvanger" "Opstelling van USB-TV-ontvanger" "Opstelling van netwerk-TV-ontvanger" "USB-TV-ontvanger is ontkoppel." "Netwerkontvanger is ontkoppel."