"kry toegang tot AdServices Topics API" "Gee ’n program toegang tot AdServices Topics API." "kry toegang tot AdServices Attribution API\'s" "Gee ’n program toegang tot AdServices Attribution API\'s." "kry toegang tot AdServices Custom Audience API" "Gee ’n program toegang tot AdServices Custom Audience API." "Toegang tot AdID API" "Gee ’n program toegang tot AdID API." "kry toegang tot AdServices Consent API" "Gee ’n program toegang tot AdServices Consent API." "Toegang tot Ad ID API" "Gee ’n program toegang tot Ad ID API." "Toegang tot App Set ID API" "Gee ’n program toegang tot App Set ID API." "Toegang tot Consent Service API" "Gee ’n program toegang tot Consent Service API." "Toegang tot AdService se aktiveringstaatwysiging-API." "Gee ’n program toegang tot AdService se aktiveringstaatwysiging-API." "Toegang tot AdService se aktiveringstaat-API." "Gee ’n program toegang tot AdService se aktiveringstaat-API." "Android-stelsel" "Sluit aan by Android se advertensieprivaatheidbeta" "Android verken meer private maniere waarop programme vir jou advertensies kan wys" "Kom meer te wete" "Android se advertensieprivaatheidbeta" "Wat\'s nuut" "Die nuwe privaatheidkenmerke in die Privacy Sandbox laat programme toe om vir jou relevante advertensies te wys, maar beperk wat daardie programme oor jou aktiwiteite op webwerwe en programme van ander ontwikkelaars te wete kan kom." "Hoe dit werk" "Hoe om deel te neem" "As die beta aangeskakel is, word programme toegelaat om hierdie nuwe, meer private maniere te toets om vir jou advertensies te wys. Jy kan die beta enige tyd in jou privaatheidinstellings afskakel." "Nee, dankie" "Skakel aan" "Meer" "Dankie vir jou deelname" "Jy is deel van Android se advertensieprivaatheidbeta. Die Privacy Sandbox is vir jou toestel aangeskakel.\n\nJy kan enige tyd in jou privaatheidinstellings meer te wete kom of die beta afskakel." "Jy het gekies om nie deel te neem nie" "Dankie vir jou antwoord. Die Privacy Sandbox is vir jou toestel afgeskakel.\n\nGaan na jou privaatheidinstellings as jy van plan verander of meer te wete wil kom." "Privaatheidinstellings" "Het dit" "Jy is deel van die beta" "Die Privacy Sandbox is aan vir jou toestel, en programme kan hierdie nuwe, meer private maniere toets om vir jou advertensies te wys. Jy kan die beta enige tyd in jou privaatheidinstellings afskakel." "Bestuur privaatheidinstellings" "Het dit" "Android se Privacy Sandbox bied nuwe kenmerke wat programme kan gebruik om vir jou advertensies te wys waarvan jy dalk sal hou. Hierdie tegnologieë gebruik nie toestelidentifiseerders nie.\n\nAndroid en jou programme kan die soorte advertensies skat waarin jy dalk belang sal stel, en stoor die belangstellings tydelik op jou toestel. Dit maak dit vir programme moontlik om vir jou advertesies te wys waarvan jy dalk sal hou sonder om jou aktiwiteit op webwerwe en programme van ander ontwikkelaars na te spoor." "Advertensiepersonalisering met Privacy Sandbox" "•  Belangstellings wat deur Android geskat word" "Android skat van tyd tot tyd jou topbelangstellings op grond van die programme wat jy gebruik, byvoorbeeld \"Sport\" of \"Reis\".\n\nLater kan ’n program Android vra om daardie belangstellings te gebruik om vir jou meer relevante advertensies te wys.\n\nJy kan die lys huidige belangstellings in jou privaatheidinstellings sien, en kan enige daarvan blokkeer waarvan jy nie hou nie." "•  Belangstellings geskat deur programme" "Programme kan jou belangstellings skat en hulle tydelik met Android stoor. Byvoorbeeld, ’n program wat jy gebruik om drafskoene te koop, kan jou belangstelling skat as \"draf maratonne\".\n\nLater kan ’n ander program vir jou op grond van hierdie belangstelling ’n advertensie wys wat met maratonne verband hou.\n\nJy kan in jou privaatheidinstellings die lys programme bestuur wat gestoorde belangstellings het." "Privacy Sandbox" "Neem deel aan Android se advertensieprivaatheidbeta" "Privacy Sandbox" "Belangstellings wat deur Android geskat word" "Programme wat belangstellings skat" "Advertensiemeting" "Programme kan die Privacy Sandbox gebruik om die doeltreffendheid van hul advertensies te meet. Om dit te doen, kan adverteerders tydelik data oor jou interaksies tussen hul advertensies en programme met Android stoor. Die hoeveelheid data wat hulle kan stoor, word beperk, en dit sal gereeld uitgevee word.\n\nJy kan hierdie data enige tyd uitvee deur die Privacy Sandbox af te skakel." "Android skat van tyd tot tyd jou topbelangstellings op grond van die programme wat jy gebruik. Programme kan Android vra om daardie belangstellings te gebruik om vir jou meer relevante advertensies te wys.\n\nAs jy ’n belangstelling blokkeer, sal dit nie weer by die lys gevoeg word nie, tensy jy dit deblokkeer. Jy kan steeds ’n paar verwante advertensies sien." "Blok" "Deblokkeer" "Belangstellings wat jy geblokkeer het" "Stel alle belangstellings terug" "Geen belangstellings om op die oomblik te wys nie" "Privacy Sandbox" "Android se privaatheidbeta bied nuwe kenmerke wat programme kan gebruik om vir jou advertensies te wys waarvan jy dalk sal hou. Hierdie tegnologieë gebruik nie toestelidentifiseerders nie.\n\nAndroid kan die soorte advertensies skat waarin jy dalk belang sal stel, en stoor hierdie belangstellings tydelik op jou toestel. Dit maak dit vir programme moontlik om vir jou relevante advertesies te wys sonder om jou aktiwiteit op webwerwe en programme van ander ontwikkelaars na te spoor." "Jy het geen geblokkeerde belangstellings nie" "Programme kan jou belangstellings skat en hulle tydelik met Android stoor. ’n Ander program kan later vir jou ’n advertensie wys wat op hierdie belangstellings gegrond is.\n\nAs jy ’n program blokkeer, sal dit nie meer enige belangstellings skat nie. Dit sal nie weer by hierdie lys programme gevoeg word nie, tensy jy dit deblokkeer. Belangstellings wat reeds deur die program geskat is, sal uitgevee word, maar jy sal steeds verwante advertensies sien." "Programme wat jy geblokkeer het" "Stel belangstellings terug wat deur programme geskat is" "Geen programme genereer op die oomblik vir jou belangstellings nie" "Privacy Sandbox" "Android se privaatheidbeta bied nuwe kenmerke wat programme kan gebruik om vir jou advertensies te wys waarvan jy dalk sal hou. Hierdie tegnologieë gebruik nie toestelidentifiseerders nie.\n\nProgramme kan die soorte advertensies skat waarin jy dalk belang sal stel, en stoor hierdie belangstellings tydelik op jou toestel. Dit maak dit vir programme moontlik om vir jou relevante advertesies te wys sonder om jou aktiwiteit op webwerwe en programme van ander ontwikkelaars na te spoor." "Jy het geen geblokkeerde programme nie" "Kanselleer" "Skakel Privacy Sandbox af?" "Gaan na jou privaatheidinstellings as jy van plan verander of meer oor Android se advertensieprivaatheidbeta te wete wil kom." "Skakel af" "Blokkeer %1$s?" "Hierdie belangstelling sal geblokkeer word, en sal nie weer by jou lys gevoeg word nie, tensy jy dit weer byvoeg. Jy kan steeds ’n paar verwante advertensies sien." "Blokkeer" "%1$s is gedeblokkeer" "Android kan hierdie belangstelling weer by jou lys voeg, maar dit sal dalk nie dadelik verskyn nie" "OK" "Stel al jou belangstellings terug?" "Jou lys sal uitgevee word, en nuwe belangstellings sal van nou af geskat word. Jy kan steeds ’n paar advertensies sien wat verband hou met belangstellings wat uitgevee is." "Stel terug" "Blokkeer %1$s?" "Hiedie app sal nie belangstellings vir die Privacy Sandbox skat nie, en sal nie weer by jou lys gevoeg word nie, tensy jy dit deblokkeer.\n\nBelangstellings wat reeds deur hierdie app geskat is, sal uitgevee word, maar jy kan steeds ’n paar verwante advertensies sien." "%1$s is gedeblokkeer" "Hierdie app kan weer belangstellings vir jou skat, maar dit sal dalk nie dadelik op jou lys verskyn nie. Dit kan ’n rukkie duur voordat jy verwante advertensies sien." "Stel belangstellings terug wat deur apps gegenereer is?" "Belangstellings wat die apps op jou lys geskat het, sal in die Privacy Sandbox uitgevee word, en die apps sal van nou af nuwe belangstellings skat. Jy kan steeds ’n paar soortgelyke advertensies sien." "Kuns en vermaak" "Toneelspel en teater" "Anime en Manga" "Spotprente" "Strokiesprente" "Konserte en musiekfeeste" "Dans" "Vermaakbedryf" "Pret en trivia" "Prettige toetse en verspotte opnames" "Humor" "Snaakse prente en video\'s" "Regstreekse komedie" "Regstreekse sportgeleenthede" "Towery" "Fliekroosters en teatervertoontye" "Flieks" "Aksie- en avontuurflieks" "Animasieflieks" "Komedieflieks" "Kultus- en indieflieks" "Dokumentêre flieks" "Dramaflieks" "Gesinsflieks" "Gruwelflieks" "Romanseflieks" "Riller" "Musiek en oudio" "Blues" "Klassieke musiek" "Countrymusiek" "Dans- en elektroniese musiek" "Volk- en tradisionele musiek" "Jazz" "Musiekstrome en -aflaaie" "Musiekvideo\'s" "Musiekinstrumente" "Klaviere en klawerborde" "Popmusiek" "Radio" "Geselsradio" "Rap en hip-hop" "Rockmusiek" "Klassieke rock en immergroen treffers" "Harde rock en progressiewe musiek" "Indie- en alternatiewe musiek" "Voorbeelde en klankbiblioteke" "Soul en R&B" "Klankbane" "Wêreldmusiek" "Reggae- en Karibiese musiek" "Aanlyn prentgalerye" "Aanlyn video" "Regstreekse videostroming" "Fliek- en TV-stroming" "Opera" "TV-gidse en verwysing" "TV-netwerke en -stasies" "TV-programme" "TV-komedies" "TV-dokumentêr en -niefiksie" "TV-dramas" "TV-sepies" "Gesinsgerigte TV-programme" "TV-realiteitsprogramme" "TV-wetenskapfiksie- en -fantasieprogramme" "Visuele kuns en ontwerp" "Ontwerp" "Skilder" "Fotografiese en digitale kunste" "Motors en voertuie" "Vragtrokke en -sleepwaens" "Klassieke voertuie" "Gepasmaakte en werkwerrigtingvoertuie" "Gaspryse en voertuigbrandstofinname" "Motorvoertuie (volgens soort)" "Selfbestuurvoertuie" "Afslaankapmotors" "Koepees" "Luikrugmotors" "Hibried- en alternatiewe voeruie" "Luukse voertuie" "Mikromotors en kleinerige motors" "Motorfietse" "Veldvoertuie" "Bakkies" "Bromponies en kragfietse" "Sedans" "Stasiewaens" "SNV\'s en oorkruisvoertuie" "Oorkruisvoertuie" "Paneelwaens en miniwaens" "Insleepdienste en noodvoertuighulp" "Voertuig- en verkeersveiligheid" "Voertuigonderdele en -bykomstighede" "Voertuigherstelwerk en -onderhoud" "Voertuiginkopies" "Gebruikte voertuie" "Voertuigskoue" "Skoonheid en fiksheid" "Liggaamkuns" "Gesig- en liggaamsorg" "Antisweetmiddels" "Bad- en liggaamprodukte" "Skoon skoonheid" "Grimering en skoonheidsmiddels" "Naelsorgprodukte" "Parfuum en reukwater" "Skeermesse en skeertoestelle" "Mode en styl" "Fiksheid" "Liggaamsbou" "Fiksheidsonderrig en persoonlike afrigting" "Fiksheidtegnologieprodukte" "Haarsorg" "Boeke en literatuur" "Kinderliteratuur" "E-boeke" "Tydskrifte" "Poësie" "Besigheid- en nywerheidsbedrywighede" "Reklame en bemarking" "Verkope" "Landbou en bosbou" "Voedselproduksie" "Motorbedryf" "Lugvaartbedryf" "Besigheidsbedrywighede" "Plooibare werkreëlings" "Menslike hulpbronne" "Kommersiële lenings" "Konstruksie en instandhouding" "Siviele ingenieurswese" "Verdedigingbedryf" "Energie- en munisipale dienste" "Watervoorsiening en -behandeling" "Gasvryheidsbedryf" "Vervaardiging" "Metale en mynbou" "Multivlakbemarking en besigheidsgeleenthede" "Farmaseutiese middels en biotegnologie" "Drukwerk en uitgewery" "Kleinhandel" "Ondernemingkapitaal" "Rekenaars en elektronika" "Rekenaarrandapparatuur" "Drukkers" "Rekenaarsekuriteit" "Antivirusprogramme en wanware" "Netwerksekuriteit" "Verbruikerselektronika" "Kameras en videokameras" "GPS en navigasie" "Huisoutomatisering" "Tuisteaterstelsels" "MP3- en draagbare mediaspelers" "Drabare tegnologie" "Datarugsteun en -terugstelling" "Rekenaars" "Skootrekenaars" "Netwerk" "Verspreide en wolkverwerking" "Programmering" "Sagteware" "Oudio- en musieksagteware" "Besigheid- en produktiwiteitsagteware" "Kalender- en skeduleringsagteware" "Samewerking- en konferensiesagteware" "Aanbiedingsagteware" "Sigbladsagteware" "Woordverwerkingsagteware" "Rekenaarpublisering" "Lettertipes" "Aflaaibestuurders" "Vryware en deelware" "Grafika- en animasiesagteware" "Intelligente persoonlike assistente" "Mediaspelers" "Moniteringsagteware" "Bedryfstelsels" "Foto- en videosagteware" "Fotosagteware" "Videosagteware" "Sagtewarenutsgoed" "Webblaaiers" "Finansies" "Rekeningkunde en ouditeerkunde" "Belastingvoorbereiding en -beplanning" "Bankdienste" "Geldoorplasing en oorplasingsdienste" "Krediet en uitlening" "Kredietkaarte" "Huisfinansiering" "Persoonlike lenings" "Studentelenings en kollegefinansiering" "Finansiële beplanning en bestuur" "Aftrede en pensioen" "Toelae" "Toelae" "Versekering" "Motorversekering" "Gesondheidsversekering" "Huisversekering" "Lewensversekering" "Reisversekering" "Belegging" "Kommoditeite en termynkontrakhandel" "Geldeenhede en buitelandse valuta" "Skansfondse" "Onderlinge beleggingtrusts" "Aandele en effekte" "Kos en drinkgoed" "Kookkuns en resepte" "Braai en rooster" "Kookkuns" "Vegetariese kos" "Vegetariese kookkuns" "Gesonde eetgewoontes" "Kleinhandelaars in kos en kruideniersware" "Speletjies" "Arkade- en muntoutomaatspeletjies" "Biljart" "Bordspeletjies" "Skaak en abstrakte strategiespeletjies" "Kaartspeletjies" "Handeldrywende kaartspeletjies" "Rekenaar- en videospeletjies" "Aksie- en platformspeletjies" "Avontuurspeletjies" "Informele speletjies" "Mededingende videospeletjies" "Bestuur- en jaagspeletjies" "Gevegspeletjies" "Speletjieverwysing en -resensies" "Kultruuks en wenke vir videospeletjies" "Massiewe multispelerspeletjies" "Musiek- en dansspeletjies" "Sandbox-speletjies" "Skietspeletjies" "Simulasiespeletjies" "Besigheid- en geldmagnaatspeletjies" "Stadbouspeletjies" "Lewensimulasiespeletjies" "Voertuigsimulators" "Sportspeletjies" "Sportbestuurspeletjies" "Strategiespeletjies" "Videospeletjiemodusse en -byvoegings" "Opvoedkundige speletjies" "Gesinsgerigte speletjies en aktiwiteite" "Teken en inkleur" "Aantrek- en modespeletjies" "Legkaarte en breinboelies" "Rolspelspeletjies" "Tafeltennis" "Teëlspeletjies" "Woordspeletjies" "Stokperdjies en ontspanning" "Herdenkings" "Verjaarsdae en naamdae" "Duik- en onderwateraktiwiteite" "Vesel- en tekstielkuns" "Buitelug" "Visvang" "Jag en skiet" "Verfbal" "Radiobeheer en modelle" "Troues" "Huis en tuin" "Tuinmaak" "Huis en binnenshuise dekor" "Huistoestelle" "Huisverbetering" "Huisveiligheid en -sekuriteit" "Huishoudelike benodigdhede" "Landskapontwerp" "Internet en telekommunikasie" "E-posse en boodskappe" "E-pos" "Teks- en kitsboodskappe" "Stem- en videoklets" "Prentverwerkers" "Foondiensverskaffers" "Luitone en mobiele temas" "Soekenjins" "Slimfone" "Telekonferensies" "Webprogramme en aanlyn nutsgoed" "Webdienste" "Wolkberging" "Webontwerp en -ontwikkeling" "Webhuisvesting" "Werkgeleenthede en opvoeding" "Opvoeding" "Akademiese konferensies en publikasies" "Kolleges en universiteite" "Afstandsonderrig" "Vroeëkinderjare-onderwys" "Voorskool" "Tuisonderwys" "Gestandaardiseerde en toelatingstoetse" "Onderrig- en klaskamerhulpbronne" "Beroeps- en voortgesette onderwys" "Werkgeleenthede" "Loopbaanhulpbronne en -beplanning" "Werkgeleentheidinskrywings" "Regspraak en regering" "Misdaad en geregtigheid" "Wetlik" "Regsdienste" "Nuus" "Ekonomiese nuus" "Plaaslike nuus" "Samesmeltings en verkrygings" "Koerante" "Politiek" "Sportnuus" "Weer" "Wêreldnuus" "Aanlyn gemeenskappe" "Knip-illustrasies en geanimeerde GIF\'s" "Ontmoetings en persoonlike advertensies" "Stroomaggregrasie en sosiale boekmerke" "Lêerdeling en -huisvesting" "Forum- en kletsverskaffers" "Mikroblogskryf" "Foto- en videodeling" "Foto- en prentdeling" "Videodeling" "Oorleggers" "Sosialenetwerkprogramme en -byvoegings" "Sosiale netwerke" "Mense en samelewing" "Gesin en verhoudings" "Voorouers en genealogie" "Huwelik" "Ouerskap" "Aanneming" "Babas en kleuters" "Kinderinternetveiligheid" "Romanse" "Wetenskapsfiksie en fantasie" "Troeteldiere en diere" "Troeteldierkos en troeteldiersorgbenodigdhede" "Troeteldiere" "Voëls" "Katte" "Honde" "Vis en akwaria" "Reptiele en amfibieë" "Veeartse" "Eiendom" "Erwe en grondbesit" "Tyddeel en vakansie-eiendomme" "Verwysing" "Besigheid- en persoonlike inskrywings" "Algemene verwysing" "Sakrekenaars en verwysingnutsgoed" "Woordeboeke en ensiklopedieë" "Opvoedkundige hulpbronne" "Demonstrasies" "Tyd en kalenders" "Taalhulpbronne" "Leer van vreemde tale" "Vertalingnutsgoed en -hulpbronne" "Kaarte" "Wetenskap" "Aangevulde en virtuele realiteit" "Biologiese wetenskappe" "Genetika" "Chemie" "Ekologie en omgewing" "Geologie" "Masjienleer en kunsmatige intelligensie" "Wiskunde" "Fisika" "Robotika" "Inkopies" "Antieke ware en versamelstukke" "Klerasie" "Kinderklere" "Kostuums" "Mansklere" "Vroueklere" "Kleinadvertensies" "Vebruikerhulpbronne" "Koepons en afslagaanbiedings" "Lojaliteitskaarte en -programme" "Tegniese steun en herstelwerk" "Blomme" "Groetekaartjies" "Partytjie- en vakansiebenodigdhede" "Inkopieportale" "Sport" "Amerikaanse voetbal" "Australiese voetbal" "Motorwedrenne" "Bofbal" "Basketbal" "Rolbal" "Boks" "Rasieleiding" "Kollegesport" "Krieket" "Fietsry" "Perdry" "Adrenaliensport" "Klim en bergklim" "Fantasiesport" "Gholf" "Gimnastiek" "Hokkie" "Ysskaats" "Oosterse gevegskuns" "Motorfietswedrenne" "Olimpiese Spele" "Rugby" "Hardloop en stap" "Ski en sneeuplankry" "Sokker" "Branderry" "Swem" "Tennis" "Baan-en-veldatletiek" "Vlugbal" "Stoei" "Reis en vervoer" "Avontuurreise" "Lugreise" "Sakereise" "Motorhuur" "Bootreise en -huur" "Gesinsreise" "Wittebrood en romantiese wegbreek" "Hotelle en akkommodasie" "Langafstandbus- en treinreise" "Laekoste- en laastenippertjiereise" "Bagasie en reisbenodigdhede" "Toeristebestemmings" "Strande en eilande" "Streeksparke en -tuine" "Temaparke" "Dieretuine" "Reis- en roetebeplanners" "Reisagentskappe en -dienste" "Reisgidse en reispraatjies"